song lyrics / Jan Blohm / Jenny lyrics  | FRen Français

Jenny lyrics

Performer Jan Blohm

Jenny song lyrics by Jan Blohm official

Jenny is a song in Afrikaans

Jy en my verlaat op ’n somersaand
En die lig op die rooi stoep aangelaat
Meer as woorde sê
Meer as ek kan sê

En ek onthou vanaand alles van jou
En daardie song van jou is op die radio
Meer as woorde sê
Meer as ek kan sê

Jenny onthou jy toe dit sonde was
Het jy my leer dans op ’n Saterdagaand
Ons lywe was jonk dit was so laat in die aand
Jenny met die wit rok en die radio aan

Daar was iets in daardie soene wat jou lyf beskryf
En ek laat wwet nou vir jou ek is verlief op jou
Meer as woorde sê
Meer as ek kan sê

En elke aand as jy so dans op daardie voorstoep van jou
Het ek geweet eendag gaan ek jou vashou
Meer as woorde sê
Meer as ek kan sê

Jenny onthou jy toe dit sonde was
Het jy my leer dans op ’n Saterdagaand
Ons lywe was jonk dit was so laat in die aand
Jenny met die wit rok en die radio aan

Soveel meer as
As wat woorde sê
Soveel meer as
Ek kan sê

Jenny onthou jy toe dit sonde was
Het jy my leer dans op ’n Saterdagaand
Jou ma hul het loop slaap dit was so stil in die huis
Jenny met die wit rok en die radio aan

Jenny onthou jy toe dit sonde was
Het jy my leer dans op ’n Saterdagaand
Ons lywe was jonk dit was so laat in die aand
Jenny met die wit rok en die radio aan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jenny lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol to the left of the eye
3| symbol at the bottom of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid