song lyrics / Jan Blohm / Kruispad lyrics  | FRen Français

Kruispad lyrics

Performers Jan BlohmRyno Velvet

Kruispad song lyrics by Jan Blohm official

Kruispad is a song in Afrikaans

As ek moet onthou sal ek vergeet
Die dinge wat ek dink ek als weet
Die sterre stelsels in die nag
Lê vanaand vir ons en wag

Ek wou nie weet dit is jy nie
Ek wou nie weet dit is jy waarvoor ek so lank wag

En ek ken elke lang pad
En ek ken elke stof pad
En ek ken elke kronkel
Terug na jou

En ek ken elke laat nag
En ek ken elke boom wat
Jy ook die saag vat
Bring my terug na jou

Sê my weer wat is jou naam?
Hoe lank het jy in die reën gestaan?
Het jy gebly om my weer te vra?
Gevra of jy my saam kan dra?

Ek wou nie weet dit is jy nie
Ek wou nie weet dit is jy waarvoor ek so lank wag

En ek ken elke lang pad
En ek ken elke stof pad
En ek ken elke kronkel
Terug na jou

En ek ken elke laat nag
En ek ken elke boom wat
Jy ook die saag vat
Bring my terug na jou

Jy’t gestop al wou jy ry
Jy’t gegaan al wil jy bly
Sal ek ooit my huis kan kry?
Daar by jou in die beton kontrei?

Ek wou nie weet dit is jy nie
Ek wou nie weet dis jy waarvoor ek so lank wag

En ek ken elke lang pad
En ek ken elke stof pad
En ek ken elke kronkel
Terug na jou

En ek ken elke laat nag
En ek ken elke boom wat
Jy ook die saag vat
Bring my terug na jou

En ek ken elke lang pad
En ek ken elke stof pad
En ek ken elke kronkel
Terug na jou

En ek ken elke laat nag
En ek ken elke boom wat
Jy ook die saag vat
Bring my terug na jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kruispad lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the calculator
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol to the right of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid