song lyrics / Jan Blohm / Lallie lyrics  | FRen Français

Lallie lyrics

Performer Jan Blohm

Lallie song lyrics by Jan Blohm official

Lallie is a song in Afrikaans

Lallie jy't vir my gesê
Solank soos die lepel in die pap pot lê
Solank soos ouma nog klein kinders wil hê
Sal jy my by jou laat lê

Maar Lallie nou's dit donker maan
En daar's goed wat ek nie kan verstaan
Wat nou gebeur het was mos nooit ons plan
Lallie jy weet jy erf my van

Lallie amper is die stamper
En wie dra nou jou yellow jumper?
Daar's 'n nuwe sticker op jou bumper
Daar's 'n ander ou wat jou nou pamper

Lange nagte is jy al vort
Lange dae wat weke word
En ons pap begin al koud word in die bord
Lallie life is gans en al te short

En ek sien jou Sondags op die stoep
En ek sweer jy jy hoor die dorp seuns roep
Lallie Lallie kom tog terug
True love druk deur soos 'n boek

Jou boyfriends dra jou rose aan
Maar roosblare sal gou vergaan
En die stad's gedruis mos strats verslaan
So seker soos die lepel in die pap pot staan

Lallie kom terug na die veld toe
Stuur hom terug na die land van geld toe
Ek was van toeka af jou held toe
Lallie stuur hom na sy hel toe hel toe
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lallie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the house
2| symbol to the right of the camera
3| symbol to the right of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid