song lyrics / Jan Blohm / Vicky lyrics  | FRen Français

Vicky lyrics

Performer Jan Blohm

Vicky song lyrics by Jan Blohm official

Vicky is a song in Afrikaans

Hey, Vicky waar is jy nou?
Charlie wil aan jou vasklou
Hy dans in die donner
Met 'n gypsy sonder skoene
Hey, hey, Vicky waar is jy nou?

En Vicky dans jy alleen?
Het die sterre jou lag gesteel?
Terwyl onderdonse troebadoe
Met 'n smile vir jou loer

'n Mens lewe net eenkeer
Terwyl jy stroomop dans
Met die willekus in jou soen
En dis waar jy lê, waar jy lê, waar jy lê
Waar jy lê

Ek vat jou aan jou arms
En ek trek jou nader
Sonder jou hier by my
Is dit koue water

Wys my die einde
Van hierdie harte
Sonder jou hier by my
Is dit koue water

Hey Vicky, die dae trek swaar
Elke herfsboom in omgewings gaan baar
Dwaal jy in die roos braai in
Maar die straatveer lê vlam ruim

En Vicky dit raak alleen
Ek het jou boksie met harte gesteel
Ek loop onder straatligte
Daarin harlekyne en deel

'n Mens lewe net eenkeer
Terwyl jy stroomop dans
Met die willekus in jou soen
En dis waar jy lê, waar jy lê, waar jy lê
Waar jy lê

Ek vat jou aan jou arms
En ek trek jou nader
Sonder jou hier by my
Is dit koue water

Wys my die einde
Van hierdie harte
Sonder jou hier by my
Is dit koue water

Ek vat jou aan jou arms
En ek trek jou nader
Sonder jou hier by my
Is dit koue water

Wys my die einde van hierdie harte
Sonder jou hier by my
Is dit koue water
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vicky lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol at the bottom of the clock
3| symbol to the left of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid