song lyrics / Jan Blohm / Ruby lyrics  | FRen Français

Ruby lyrics

Performer Jan Blohm

Ruby song lyrics by Jan Blohm official

Ruby is a song in Afrikaans

Ruby sit nader trek terug die gordyne
Gooi my uit jou sakkie
Medisynde
Gooi jou asem oor die kers
En trek terug die komberse
Die nag het oud geword

En hier
Hier kom die son
Ja, hier
Hier kom die son

Ons het gebid vir reën tussen
Vier en nege ek en jy
In 'n wêreld buite die deur
Saggies was jou hande
Frangipani en blare
Jy is my ondergrond

En hier
Hier, kom die son
En hier
Hier, kom die son

Baby lê my neer
Bly my Ruby

Baby lê my neer

Dis skywer en rower en die rook draai in kringe
Hoor jy daai songs, daai popular guy
Die gesange
O ek voel jou hitte en ek voel jou hart
Klop saam met my hart

En hier
Hier kom die son
Ja hier
Hier lê my neer (Hier kom die son)


Baby lê my neer
Bly my Ruby

Baby lê my neer

Daar was 'n tyd vir leiding
(Ek voel heilig nou)
Daar is 'n tyd vir bevryding
(Ek voel veilig nou)
Daar is 'n tyd vir vergewing
(Ek voel heilig nou)
Belowe, lowe, lowe, lowe jy (Beloof)

Jy preach die gospel volgens Elvis en Johnny Walker
Bring daai verligting
Hier vir my
Want daar's teer in my longe vuur in my are
Ek voel veilig hier


Baby lê my neer
O my Ruby

Baby lê my neer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: GEORGE HARRY KYMDELL
Copyright: O/B/O CAPASSO

Comments for Ruby lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the helmet
2| symbol to the right of the calculator
3| symbol at the top of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid