song lyrics / Jan Blohm / Opgedra Aan Dinsdag lyrics  | FRen Français

Opgedra Aan Dinsdag lyrics

Performer Jan Blohm

Opgedra Aan Dinsdag song lyrics by Jan Blohm official

Opgedra Aan Dinsdag is a song in Afrikaans

En voor die swart koffie
Kom krap in my dop
Butterflies en vulkane
Wat jy in my pyp in stop
Maar roep my in gister
Want ek sweer ek was oraait
Daar's 'n song van Valiant Swart
Opgerol in my jeans se gatsak

En die robots bly change
Soos die kind in my
Soos die vrou in jou
Wat jy so styf aan vas hou
Maar ek's heel oraait, my dear
Tragedie is tralies
En êrens in Sidewalk Cafe
Val ek weer vir jou

Oor my whiskey glas
En oor my emosies
Sê hier kan ek jou nie los nie
Jy hoort in 'n bookshop
By die see my dear
So oor en oor dreun dit
En dat all together
En ek sweer ek bly forever
Jou closet poet

Shhh
Die nag ontwaak
Soos 'n kind so naak
Tel jy die wolke
Diep binne my?
En ek hoop jy is oraait, my dear
Want al hierdie koue
Met my so onbetrokke
By jou heilige ontwaak

Maar slaap wel slaap nou
Slaap wel slaap nou
Slaap wel slaap nou
Slaap wel slaap nou
Slaap wel slaap nou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Opgedra Aan Dinsdag lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the eye
2| symbol at the top of the helmet
3| symbol to the left of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid