song lyrics / Jan Blohm / Simpel Woorde lyrics  | FRen Français

Simpel Woorde lyrics

Performers Jan BlohmRyno Velvet

Simpel Woorde song lyrics by Jan Blohm official

Simpel Woorde is a song in Afrikaans

Ek kan nie onthou wat ons gesing het nie
Jy’t my gevra vir woord en lied
Ek kan nie onthou wat ons gedoen het nie
Al wat ek weet dit was als verniet

Dis dalk net simple woorde
Dis al wat ek het
Dis dalk net drie akkoorde
Miskien kan dit ons red

En ek weer
By jou kon lê
En ek weet
Wat om te sê

En ek sweer
Ek wou jou hê
Ek moes leer
Om dit terug te sê

Kan nie onthou wat die gevoel was nie
Jy was onder my vel kwart oor drie
Weet nie wat jy gedoen het nie
Jy het my hare gesny soos woorde in jou brief

Dis dalk net simple woorde
Dis al wat ek het
Dis dalk net drie akkoorde
Miskien kan dit ons red

En ek weer
By jou kon lê
En ek weet
Wat om te sê

En ek sweer
Ek wou jou hê
Ek moes leer
Om dit terug te sê

Was dit altyd?
Was dit altyd?
Was dit altyd?

En ek weer
By jou kon lê
En ek weet
Wat om te sê

En ek sweer
Ek wou jou hê
Ek moes leer
Om dit terug te sê

En ek weer
By jou kon lê
En ek weet
Wat om te sê
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Simpel Woorde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol to the right of the helmet
3| symbol at the bottom of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid