song lyrics / Jan Blohm / Baby Baby lyrics  | FRen Français

Baby Baby lyrics

Performer Jan Blohm

Baby Baby song lyrics by Jan Blohm official

Baby Baby is a song in Afrikaans

Baby, baby is jy lief vir my?
Baby, baby ag sê vir my
Baby, baby soos die tyd daar aan gly
Eintlik jou kamer in my soet doring dryf
Hey, hey
Yeah, yeah

Sunshine lady moet ek ry of bly
Baby, baby gaan ons dit vermy
Baby, waar kom die vuur in my
Wat opstoot en terugtrek soos die Saldhana gety
En jy, jy
Maak my vry, hey, hey

'n Koppie blou, ek kan nie los nie
My baby baby aan jou liefde so so
Die wind die see en die lonesome albatross
Wat draai en draai in die perfectly pitch black skylight
Yeah in die skylight

'n Koppie tee, voor ek gaan
Dan ekke lekker, onse hanna saam
So soen my
Onder die maan
Soen my en sê jy verstaan
Jy verstaan

Hey lady krap ons na my in daai boom
Hey baby is die redes op die boom
En a hey lady as die tyd ons skei
Dans jy op verhoog van my dagdroom daar
Dans jy op die verhoog van my dagdroom
Hey, hey

O, baby baby
Baby baby
Is jy lief vir my?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Baby Baby lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol to the left of the suitcase
3| symbol at the bottom of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid