paroles de chanson / Jan Blohm parole / Toe Roep Ek Jou Naam lyrics  | ENin English

Paroles de Toe Roep Ek Jou Naam

Interprètes Jan BlohmRyno Velvet

Paroles de la chanson Toe Roep Ek Jou Naam par Jan Blohm lyrics officiel

Toe Roep Ek Jou Naam est une chanson en Afrikaans

Voor ek nog kon verduidelik
Was jy terug op die plaas
Jy’t gesê dis als net tydelik
Maar nou raak dit te lank

Die slotsom onvermydelik
Met my pêrels in jou hand
‘n Weg trek so geluidelik
Seker net ‘n misverstand

Toe roep ek jou naam
In die middel van die aand
Waar kom jy vandaan?
Sterre of die maan?

En jy vat my saam
As jy iewers heen moet gaan
Jy vat my by die hand
Jy vang my as ek land

Belowe jou die stilte
Wat jy soms na verlang
Ek wens jou net die beste
Waar jy jou hoed mag hang

Hoor jy nog die lied're?
Sing jy dalk nog saam?
Ek soek jou in lerieke
Maar ek dink jy het verdwaal

Toe roep ek jou naam
In die middel van die aand
Waar kom jy vandaan?
Sterre of die maan?

En jy vat my saam
As jy iewers heen moet gaan
Jy vat my by die hand
Jy vang my as ek land

Toe roep ek jou naam (Oe jou naam)
In die middel van die aand (Oe in die aand)
Waar kom jy vandaan? (Oe vandaan)
Sterre of die maan? (Die sterre of die maan?)

En jy vat my saam (Vat my saam)
As jy iewers heen moet gaan (Heen moet gaan)
Jy vat my by die hand (Vat my by die hand)
Jy vang my as ek land
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Toe Roep Ek Jou Naam

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la valise
2| symbole en bas de la cible
3| symbole en haut du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid