song lyrics / Jan Blohm / Ai My Lam lyrics  | FRen Français

Ai My Lam lyrics

Performers Jan BlohmRyno Velvet

Ai My Lam song lyrics by Jan Blohm official

Ai My Lam is a song in Afrikaans

En hart pyn
En sonskyn
En daar deur die vuur verloop en
Het jy klaar verdwyn

En is jy?
En was jy?
Ooit tog lief my en
O, ek′s lief vir jou

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam
Waar's jy nou?

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam
Waar′s jy nou?

Ek kom terug
Ek verlig
Al my worries, ons is nes

Jy sê
Verlê
Deur die traan en deur my fles

En ek's bang
Jy verlang
Deur die jaar en sy jy bly
O, ek's lief vir jou

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam
Waar′s jy nou?

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam
Waar′s jy nou?

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam
Waar's jy nou?

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam
Waar′s jy nou?

Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam
Waar's jy nou?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ai My Lam lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol to the left of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid