song lyrics / Ge Korsten / Wees Lief Vir My lyrics  | FRen Français

Wees Lief Vir My lyrics

Performer Ge Korsten

Wees Lief Vir My song lyrics by Ge Korsten official

Wees Lief Vir My is a song in Afrikaans

Jy is vir my al die mooiste ding wat die lewe gee
So wonderskoon soos die vrisse speuling van die sagte see
Jou lente lag en al sy prag het my bekor

Vir elke oomblik van elke skone dag dink ek aan jou
Jou beeld sien ek in die glans wat skyn in elke druppel dou
Ek kan 'n liefdes liedjie in die aand onthou

Wees lief vir my, sonder jou kan ek nie lewe bly lief vir my
Vir so lank ons lewe vra ek wees lief vir my
Oe kan ek jou ooit vertel hoe diep my liefde is

Wees lief vir my, saam met jou is alles mooi ja bly lief vir my
Dat my dae oppad nog voor lê by jou kan wees
Dit is al wat ek jou ooit sal vra
Wees lief vir my

Jy is die rede vir elke heerlike ding wat daar gebeur
Jy vul my lewe met skoonheid in met soete blomme geur
My hart wil sing, want liefde bring groot vreugde meer

Waar ons sal ons dan die same paal die toekoms baie gou
Ons harte wentel al lankal in dieselfde liefdesbaan
Ek het my boodskap aan die aandfyntjie gegee

Wees lief vir my, sonder jou kan ek nie lewe bly lief vir my
Vir so lank ons lewe vra ek wees lief vir my
Oe kan ek jou ooit vertel hoe diep my liefde is

Wees lief vir my, saam met jou is alles mooi ja bly lief vir my
Dat my dae oppad nog voor lê by jou kan wees
Dit is al wat ek jou ooit sal vra
Wees lief vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: Heine Toerien, Michael Kunze, Udo Juergens
Copyright: BMG Rights Management, Sony/ATV Music Publishing LLC

Comments for Wees Lief Vir My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the envelope
2| symbol to the right of the target
3| symbol to the right of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid