song lyrics / Ge Korsten / Ware Liefde lyrics  | FRen Français

Ware Liefde lyrics

Performer Ge Korsten

Ware Liefde song lyrics by Ge Korsten official

Ware Liefde is a song in Afrikaans

Ek het weg gedwaal alleen die wêreld in
Sonder jou wou ek my toekoms vind
Maar steeds bly die herinneringe hier in my
Dan is ek so eensaam soos die wind

Ware liefde kan mens nooit vergeet nie
Nou het ek jou dan ook verlaat
Ware liefde kan mens nooit vergeet nie
Dit is nooit te laat, dit is nooit te laat
En onthou dat ware liefde altyd bly bestaan

Ek wil weer terug keer uit al my eensaamheid
Weg van die verlange terwyl ek kan
Dink jy nog aan my en al ons aande saam?
Ons liefde en geluk is so naby

Ware liefde kan mens nooit vergeet nie
Al het ek jou dan ook verlaat
Ware liefde kan mens nooit vergeet nie
Dit is nooit te laat, dit is nooit te laat
En onthou dat ware liefde altyd bly bestaan

Ware liefde kan mens nooit vergeet nie
Dit is nooit te laat, dit is nooit te laat
En onthou dat ware liefde altyd bly bestaan

Ware liefde kan mens nooit vergeet nie
Al het ek jou dan ook verlaat
Ware liefde kan mens nooit vergeet nie
Dit is nooit te laat, dit is nooit te laat
En onthou dat ware liefde altyd bly bestaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ware Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the envelope
2| symbol at the bottom of the target
3| symbol at the top of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid