song lyrics / Ge Korsten / Wanneer Kom Jy Weer lyrics  | FRen Français

Wanneer Kom Jy Weer lyrics

Performer Ge Korsten

Wanneer Kom Jy Weer song lyrics by Ge Korsten official

Wanneer Kom Jy Weer is a song in Afrikaans

Weet jy dat ek jou nie kan vergeet nie?
Weet jy dat ek nog na jou verlang?
Neem die foon en bel my, sê my hoe dit gaan
Wanneer kom jy weer?

Weet jy ons het nooit totsiens gesê nie?
Daar't net eendag iets verkeerd gegaan
As ek net jou stem kan hoor dan's daar nog hoop
Wanneer kom jy weer?

Ons sal moet vergeet en moet vergewe
Want soms maak selfs die liefde ook so seer
Kom ons neem die beste uit die verlede
En bou dan die toekoms saam daarmee

Weet jy dit is beter dat ons saam bly?
Want dan word die liefde meer en meer
Neem die foon en bel my nog vanaand en sê my
Wanneer kom jy weer?
Ja wanneer kom jy weer?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wanneer Kom Jy Weer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol to the left of the television
3| symbol to the right of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid