song lyrics / Ge Korsten / Vrede In My Hart lyrics  | FRen Français

Vrede In My Hart lyrics

Performer Ge Korsten

Vrede In My Hart song lyrics by Ge Korsten official

Vrede In My Hart is a song in Afrikaans

Jy bring vrede in my hart
Sonder jou is daar geen sonskyn in my lewe
Jy is alles wat ek het
Alles eg en mooi, jy is die enigste wat tel

Ek wil altyd by jou bly
Sonder jou is daar geen sin meer in my lewe
Jy is alles wat ek het, vrede in my hart
Dit is wat jy my gee en meer, jou liefde gee jy my

Hand aan hand waar ons gaan
Deur die jare heen lewenslank net ek en jy

Jy bring vrede in my hart
Sonder jou is daar geen sonskyn in my lewe
Jy is alles wat ek het
Alles eg en mooi, jy is die enigste wat tel

Jy alleen kan my verstaan
Vrede in my hart
Dit is wat jy my gee en meer
Jou liefde vul my hart

Dit is wat jy my gee en meer
Net vrede in my hart
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vrede In My Hart lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol to the right of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid