song lyrics / Ge Korsten / Vlieg Met Die Wind lyrics  | FRen Français

Vlieg Met Die Wind lyrics

Performer Ge Korsten

Vlieg Met Die Wind song lyrics by Ge Korsten official

Vlieg Met Die Wind is a song in Afrikaans

Soos 'n arend wat vlieg, deur die lug na sy nes
Vlieg gedagtes oor jou, wonder waar is jy nou?
As ek kyk na 'n ster, voel ek jy's net so vêr
Is ons liefde nog daar, bly beloftes nog waar?

Vlieg met die wind terug oor die see
Vlieg soos 'n meeu wat 'n tuiste wil vind
Vlieg met die wind, vlieg terug na my
Vlieg terug oor die see, bly vir altyd by my

My verlange maak seer, wanneer sien ek jou weer?
Kan ek jou nie kom haal vir die heel laaste maal?
Ek sal vlieg deur die lug op 'n lang, lange vlug
Is ons liefde nog daar, bly beloftes nog waar?

Vlieg met die wind terug oor die see
Vlieg soos 'n meeu wat 'n tuiste wil vind
Vlieg met die wind, vlieg terug na my
Vlieg terug oor die see, bly vir altyd by my

Vlieg met die wind terug oor die see
Vlieg soos 'n meeu wat 'n tuiste wil vind
Vlieg met die wind, vlieg terug na my
Vlieg terug oor die see
Bly vir altyd by my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vlieg Met Die Wind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol at the top of the calculator
3| symbol at the bottom of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid