song lyrics / Ge Korsten / Stille Nag lyrics  | FRen Français

Stille Nag lyrics

Performers Ge KorstenRina Hugo

Stille Nag song lyrics by Ge Korsten official

Stille Nag is a song in Afrikaans

Stille nag, Heilige nag
Alles rus, eensaam wag
Slegs Maria geseënde vrou
By haar Kindjie met Josef so trou
Soete Hemelse rus
Soete Hemelse rus

Stille nag (Stille nag)
Heilige nag (Heilige nag)
Oor die veld lief en sag
Klink die lied van die Engelekoor
Eers deur herders dan verder gehoor
Juig die Redder is daar
Juig die Redder is daar

Stille nag, Heilige nag
Jesus kind vriend'lik lag
Liefde teer uit u God'like mond
Tans daag heerlik die vrywordingstond
Heer gebore vir ons
Heer gebore vir ons
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Stille Nag lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the calculator
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol to the left of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid