song lyrics / Ge Korsten / Seeman Kom Terug lyrics  | FRen Français

Seeman Kom Terug lyrics

Performer Ge Korsten

Seeman Kom Terug song lyrics by Ge Korsten official

Seeman Kom Terug is a song in Afrikaans

Seeman kom terug huis toe, terug huis toe na my
Seeman vaar nie weer nie kom terug om te bly
Ek is vol kommer, kommer oor jou
Sit steeds en wonder wat jou dan hou?

Seeman kom terug huis toe, terug huis toe na my
Seeman vaar nie weer nie kom terug om te bly

Dit is die woorde wat jou liefste stuur
Verlange kan sy nou nie verder duur
In elke hawe wag ‘n brief vir jou
En daarin skryf sy liefling kom tog gou

Seeman kom terug huis toe, terug huis toe na my
Seeman vaar nie weer nie kom terug om te bly

Onthou die afskyd daardie eerste keer?
Jy het beloof om gou weer terug te keer
Nou is jy êrens ver op see
En al haar liefde wil sy vir jou gee

Seeman kom terug huis toe, terug huis toe na my
Seeman vaar nie weer nie kom terug om te bly
Ek is vol kommer, kommer oor jou
Sit steeds en wonder wat jou dan hou

Seeman kom terug huis toe, terug huis toe na my
Seeman vaar nie weer nie kom terug om te bly
Seeman kom terug huis toe, terug huis toe na my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Seeman Kom Terug lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the calculator
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol to the right of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid