song lyrics / Ge Korsten / Nader My God By U lyrics  | FRen Français

Nader My God By U lyrics

Performer Ge Korsten

Nader My God By U song lyrics by Ge Korsten official

Nader My God By U is a song in Afrikaans

Nader, my God, by U
Steeds naderby
Al is daar ook 'n kruis
Nodig vir my

Dan sal my lied nog bly
Nader, my God, by U
Nader, my God, by U
Nog naderby

(Al is ek ver op reis)
(Dwaal ek alleen)
(Al moet ook snags my hoof)
(Rus op 'n steen)

Dan bring my drome my
Nader, my God, by U
Nader, my God, by U
Nog naderby

Dan sien my geestesoog
'n Hemelleer
Eng'le gaan daar omhoog
En daal weer neer

Hul wink en roep vir my
Nader, my God, by U
Nader, my God, by U
Nog naderby
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nader My God By U lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the helmet
2| symbol at the top of the padlock
3| symbol to the right of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid