song lyrics / Ge Korsten / 'N Duisend Maal Meer lyrics  | FRen Français

'N Duisend Maal Meer lyrics

Performer Ge Korsten

'N Duisend Maal Meer song lyrics by Ge Korsten official

'N Duisend Maal Meer is a song in Afrikaans

Ken jy die kleur van die Boland se berge?
Waar heide in duisende groei?
Meet dan my liefde in al die skakeurings
Wat bo teen die berghange bloei

Stap deur die park tel die blare wat af waai
En meet so my liefde vir jou
Tel by die liggies wat wink oor die waters
Die see se oneindige blou

‘n Duisend maal meer, duisend maal meer
Dis hoeveel liefde jy kry
Duisend maal meer, duisend maal meer
Duisend maal meer gee jy my

Ken jy die kleur van die Boland se berge?
Waar heide in duisende groei?
Meet dan my liefde in al die skakeurings
Wat bo teen die berghange bloei

Dink net hoe ver is ‘n vlug na die noorde
Waar swaeltjies die lente gaan vier
Tel dit in ure van vlieg oor die waters
En weet soveel liefde is hier

‘n Duisend maal meer, ‘n duisend maal meer
Dis hoeveel liefde jy kry
Duisend maal meer, duisend maal meer
Duisend maal meer gee jy my

Ja ‘n duisend maal meer, ‘n duisend maal meer
Duisend maal meer gee jy my
Ja ‘n duisend maal meer, duisend maal meer
Duisend maal meer gee jy my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 'N Duisend Maal Meer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the trash
2| symbol at the top of the television
3| symbol to the left of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid