song lyrics / Ge Korsten / Mooiste Meisie lyrics  | FRen Français

Mooiste Meisie lyrics

Performer Ge Korsten

Mooiste Meisie song lyrics by Ge Korsten official

Mooiste Meisie is a song in Afrikaans

Jy is die mooiste, die beste, die liefste nooi in die wêreld vir my
O ek het jou baie lief bly altyd by my

Gister was die lewe so eensaam
Ek het niemand gehad en my hart was so vol heimweë
Maar toe kom jy na my neem my hand nou verlang ek nie meer
Nou het ek alles gekry wat ‘n mens kan begeer

Mooiste meisie met jou oë so blou soos die see
Jou hart wat alles gee behoort aan my
Mooiste meisie ek kan die liefde in jou oë sien
Nog veel meer miskien my meisie

Dis net jy wat my altyd gelukkig maak
Jy's die lied in my hart, jy's my skat my hele lewe
Jy's die mooiste, die beste, die liefste nooientjie vir my
O ek het jou baie lief bly altyd by my

Mooiste meisie met jou oë so blou soos die see
Jou hart wat alles gee behoort aan my
Mooiste meisie ek kan die liefde in jou oë sien
Nog veel meer miskien my meisie

Mooiste meisie met jou oë so blou soos die see
Jou hart wat alles gee behoort aan my
Mooiste meisie ek kan die liefde in jou oë sien
Nog veel meer miskien my meisie

(Jy is die mooiste, die beste, die liefste nooi in die wêreld vir my)
O ek het jou baie lief bly altyd by my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Mooiste Meisie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol at the top of the cloud
3| symbol at the top of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid