song lyrics / Ge Korsten / Lied Van Die Lewe lyrics  | FRen Français

Lied Van Die Lewe lyrics

Performer Ge Korsten

Lied Van Die Lewe song lyrics by Ge Korsten official

Lied Van Die Lewe is a song in Afrikaans

Om jonk te wees bring lekker dae, die son skyn daar op elke dag
Die kinders skaats en ry fiets in die strate, jongmense luister na nuwe plate
Niemand dink aan die tyd wat verby gaan en dat die lewe net nie stil sal staan
En dat die lewe net nie stil sal staan

Sing met my 'n lied van die lewe, sing met my van jonk en oud
Die lewe gee soveel mooier dae maar dikwels gaan dit so gou verby
Sing met my 'n lied van die lewe, sing met my van jonk en oud
Die lewe gee soveel mooier dae maar dikwels gaan dit so gou verby

Ja, dikwels gaan dit so gou verby

Maar die lewe sal nooit stilstaan, dae kom en dae gaan
Die jonges trou en gaan op hul eie, nou kom daar soms sware tye
Almal werk net vir die hede, ure, maande en jare vlieg soos die wind verby
Ja, ure, maande en jare vlieg soos die wind verby

Sing met my 'n lied van die lewe, sing met my van jonk en oud
Die lewe gee soveel mooier dae maar dikwels gaan dit so gou verby
Sing met my 'n lied van die lewe, sing met my van jonk en oud
Die lewe gee soveel mooier dae maar dikwels gaan dit so gou verby

Ja, dikwels gaan dit so gou verby

Die oues word dan ook weer ouer, hul word dan oupa en oumamma
Die dae word dan vinnig korter, langsaam gaan die son dan onder
Herinneringe laat mens oor die lewe wonder en lewe vol mooi en troebel dae staan aan einde toe
En lewe vol mooi en troebel dae staan aan einde toe

Sing met my 'n lied van die lewe, sing met my van jonk en oud
Die lewe gee soveel mooier dae maar dikwels gaan dit so gou verby
Sing met my 'n lied van die lewe, sing met my van jonk en oud
Die lewe gee soveel mooier dae maar dikwels gaan dit so gou verby

Ja, dikwels gaan dit so gou verby
(So gou verby)
(So gou verby)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lied Van Die Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of magnifying glass
2| symbol to the left of the cross
3| symbol to the right of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid