song lyrics / Ge Korsten / Laat My Nooit Weer Alleen lyrics  | FRen Français

Laat My Nooit Weer Alleen lyrics

Performer Ge Korsten

Laat My Nooit Weer Alleen song lyrics by Ge Korsten official

Laat My Nooit Weer Alleen is a song in Afrikaans

Ek weet pressies waar jy nou is
Die plek waar niemand jou kan pla
Daar sit jy pynsend op ‘n rots
Die aand gewoel is ver en vaag

My doen en late laat jou koud
Ek is vir jou tog te bekend
Jy lag my uit wanneer ek vra
Jy tart my, lok my, bly my pla

Laat my, laat my alleen
Gaan met jou vlei taal êrens anders heen
Nooit weer, kom nooit weer terug
Jy vul my drome, laat my nooit met rus

Ek sal jou op die hande dra
Gee tog net in en sê tog ja
Hou op om my so te ontwyk
Jou liefde is al wat ek vra

Kyk verder as die bloue see
Soveel en meer wil ek jou gee
Kom word jy net my hart se mas
Kom luister saam as branders praat

Laat my nooit weer alleen
Gaan met jou vlei taal nêrens anders heen
Nooit weer gaan jy van my
Kom vul my drome maak alles reg

Ek weet as jy so vir my lag
Dat jy ook op die oomblik wag
Ek weet jou hart roep ook my naam
Ek weet dis jy ons twee hoort saam

Laat my nooit weer alleen
Gaan met jou vlei taal nêrens anders heen
Nooit weer gaan jy van my
Kom vul my drome maak alles reg

Laat my nooit weer alleen
Gaan met jou vlei taal nêrens anders heen
Nooit weer gaan jy van my
Kom vul my drome maak alles reg
Kom vul my drome maak alles reg
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Laat My Nooit Weer Alleen lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the television
2| symbol at the top of the helmet
3| symbol to the right of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid