song lyrics / Ge Korsten / Jy's Die Een lyrics  | FRen Français

Jy's Die Een lyrics

Performer Ge Korsten

Jy's Die Een song lyrics by Ge Korsten official

Jy's Die Een is a song in Afrikaans

Jy’s die liefde, jy’s die een
Sonder jou is ek alleen
Jy is die mooi in die lewe vir my
So is dit sonder jou, alles gaan verby, jy is die een vir my

Soos die lente sonder blom (Soos die lente sonder blom)
Of die somer sonder son
Net soos die winter met sy koue
So is dit sonder jou, alles gaan verby ja jy's die een vir my

Kom na my (Kom na my)
Meisie van my drome (Meisie van my drome)
Weg van my, sonder jou kan ek nie lewe

Jy is die een (Jy is die een)
Wat ek so lief het (Wat ek so lief het)
Hier by my hier moet jy bly, jy is die een vir my (Jy is die een vir my)

Met gedagtes net aan jou
Bly ek altyd aan jou trou
Ek sal dit nooit, nee nooit verander
So is dit sonder jou, alles gaan verby ja jy's die een vir my

Niemand anders kan daar wees (Niemand anders kan daar wees)
In my hart my siel en gees
Jy is die een wat ek lief het
So is dit sonder jou alles gaan verby maar jy's die een vir my

Kom na my (Kom na my)
Meisie van my drome (Meisie van my drome)
Weg van my sonder jou kan ek nie lewe

Jy is die een (Jy is die een)
Wat ek so lief het (Wat ek so lief het)
Hier by my, hier moet jy bly jy is die een vir my
Hier by my, hier moet jy bly jy is die een vir my (Jy is die een vir my, jy is die een vir my)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy's Die Een lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cloud
2| symbol to the right of the clock
3| symbol at the top of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid