song lyrics / Ge Korsten / Jy Is Die Eerste Liefde In My Lewe lyrics  | FRen Français

Jy Is Die Eerste Liefde In My Lewe lyrics

Performer Ge Korsten

Jy Is Die Eerste Liefde In My Lewe song lyrics by Ge Korsten official

Jy Is Die Eerste Liefde In My Lewe is a song in Afrikaans

Met jou wil ek lewe vir altyd en ewig
My skat ek het jou lief, innig lief

Gister het ek nog alleen gevoel en het ek eensaam rond gedwaal
Eensaam tussen al die mense orals op die strate rondom my
Maar dit het so gou verander toe jy na my kyk, vir my waai
En van daardie oomblik af het ek geweet jy is bedoel vir my

Ja jy is die eerste liefde in my lewe, nou is ons bymekaar
Nou het die liefde, nou het die lewe vir ons begin
Want jy is die eerste liefde in my lewe, nou is dit alles waar
Jy is die een wat vir my geluk en liefde bring

Ek en jy is bymekaar, nou is al ons drome waar
Want jy is die een wat my geluk en ware liefde bring

Ek sal nooit weer so eensaam voel want jy is altyd hier by my
Nou kan ek en jy in alles deel en ek weet dit sal steeds so bly
Ja my lewe het verander toe jy na my kyk, vir my waai
En van daardie oomblik af het ek geweet jy is bedoel vir my

Ja jy is die eerste liefde in my lewe, nou is ons bymekaar
Nou het die liefde, nou het die lewe vir ons begin
Want jy is die eerste liefde in my lewe, nou is ons bymekaar
Jy is die een wie vir my geluk en liefde bring

Ek en jy is bymekaar, nou is al ons drome waar
Want jy is die een wat my geluk en ware liefde bring

Ek en jy is bymekaar, nou is al ons drome waar
Want jy is die een wat my geluk en ware liefde bring
Ek en jy is bymekaar, nou is al ons drome waar
Want jy is die een wat my geluk en ware liefde bring
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy Is Die Eerste Liefde In My Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol to the right of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid