song lyrics / Ge Korsten / Heimwee lyrics  | FRen Français

Heimwee lyrics

Performer Ge Korsten

Heimwee song lyrics by Ge Korsten official

Heimwee is a song in Afrikaans

(So ver, ver van jou)
(So ver, ver van jou)

Heimweë na my Vaderland (So ver, ver van jou)
In my hart voel ek dit brand (So ver, ver van jou)
Geen groet, geen vrou, hou moed, uithou
Alles lê so ver, so ver (So ver, ver van jou)

Daar waar die berge troon
Daar waar my liefste woon
Daar kom ek eendag terug huis toe

Daar aan ‘n verre strand
Daar lê my Vaderland
Hoe lank is ek nog alleen? (So ver, ver van jou, so ver, ver van jou)

Heimweë trek my hart na jou
Belowe ek bly altyd trou
Ons twee, trou bly, als gee, sterk bly
Alles lê so ver, so ver (So ver, ver van jou)

Daar waar die berge troon
Daar waar my liefste woon
Daar kom ek eendag terug huis toe

Daar aan ‘n verre strand
Daar lê my Vaderland
Hoe lank is ek nog alleen?

Heimweë in verlange saam (So ver, ver van jou)
Tyd dat ek nou huis toe gaan (So ver, ver van jou)
Heimweë, hartseer, pad gee, nooit weer
Nooit sal ek jou weer verlaat

(So ver, ver van jou)
(So ver, ver van jou)
(So ver, ver van jou)
(So ver)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Heimwee lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the bulb
2| symbol at the bottom of the eye
3| symbol to the left of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid