song lyrics / Ge Korsten / Hartseermelodie lyrics  | FRen Français

Hartseermelodie lyrics

Performer Ge Korsten

Hartseermelodie song lyrics by Ge Korsten official

Hartseermelodie is a song in Afrikaans

Hartseermelodie sê my wanneer sien ek jou weer?
Hartseermelodie sê aan my liefling vergeet my nie

Weet jy liefling dis glad nie so maklik
Om ver van jou weg te wees?
Weet jy my liefling verlange maak seer?
Ja so seer as ek jou briewe lees

(Hartseermelodie)
Hartseermelodie sê my wanneer sien ek jou weer?
Hartseermelodie sê aan my liefling vergeet my nie

Weet jy liefling as ek so alleen voel
Dan wonder ek wat voel jy nou?
Weet jy my liefling ek dink elke oomblik aan jou?
En bly jou so trou

(Hartseermelodie)
Hartseermelodie sê my wanneer sien ek jou weer?
Hartseermelodie sê aan my liefling vergeet my nie

Hartseermelodie sê my wanneer sien ek jou weer?
Hartseermelodie sê aan my liefling vergeet my nie

Hartseermelodie (Hartseermelodie)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hartseermelodie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the suitcase
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol at the top of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid