song lyrics / Ge Korsten / Eensame Nagte (My Love) lyrics  | FRen Français

Eensame Nagte (My Love) lyrics

Performer Ge Korsten

Eensame Nagte (My Love) song lyrics by Ge Korsten official

Eensame Nagte (My Love) is a song in Afrikaans

Ek verlang so na jou
En vir my is daar geen troos
Al jou liefde het verdwyn
En verwelk net soos ’n roos

Liefling waar het ek gevaal?
Om jou enig te behou
Al my liefde ware liefde
Was tog net vir jou

Eensame nagte en drome wat nie sal verdwyn
Drome van liefde so mooi en so sonder pyn
Ek sien jou hier aan my sy dit maak my hart o so bly
Eensame nagte is hier vir my ewig verby

Net die fluister van jou stem (Van jou stem)
Sal my hart se pyne stil
In die teerheid van jou groet
Sal my drome kan vervul

Kom terug hier na my
Om nooit weer te verdwyn
Met jou liefde ware liefde
Sal die son ook skyn

Eensame nagte en drome wat nie sal verdwyn
Drome van liefde so mooi en so sonder pyn
Ek sien jou hier aan my sy dit maak my hart o so bly
Eensame nagte is hier vir my ewig verby

Eensame nagte en drome wat nie sal verdwyn
Drome van liefde so mooi en so sonder pyn
Ek sien jou hier aan my sy dit maak my hart o so bly
Eensame nagte is hier vir my ewig verby
Eensame nagte is hier by my ewig verby
Ja eensame nagte is hier vir my ewig verby (Vir ewig verby)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Eensame Nagte (My Love) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol at the top of the house
3| symbol at the bottom of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid