song lyrics / Ge Korsten / Een Om My Hand Te Neem lyrics  | FRen Français

Een Om My Hand Te Neem lyrics

Performer Ge Korsten

Een Om My Hand Te Neem song lyrics by Ge Korsten official

Een Om My Hand Te Neem is a song in Afrikaans

Die nag is koud ek loop daardeur
Om my kan ek die stilte hoor
Sal iemand dan nie kom om my hand te neem?
Een om my hand te neem?

Die lug is swart en op my vel
Voel ek die koue en die reën
Al die mense loop verby
Daar is nie een, een om my hand te neem

Een om my hand te neem
Een om my hand te neem
Sal iemand dan nie kom om my hand te neem?
Een om my hand te neem?

Daar was ‘n tyd vol van geluk
Maar nou het dit verby gegaan
Alleen stap ek deur die reën
Wens daar was een, een om my hand te neem

Miskien sal daar tog iemand kom?
Wat die nag verby laat gaan
Iemand wat sal kom om my hand te neem
Een om my hand te neem

Een om my hand te neem
Een om my hand te neem
Sal iemand dan nie kom om my hand te neem?
Een om my hand te neem?

Die nag is koud ek loop daardeur
Om my kan ek die stilte hoor
Ag sal iemand dan nie kom om my hand te neem?
Een om my hand te neem

Een om my hand te neem
Ja een om my hand te neem
Sal iemand dan nie kom om my hand te neem
Een om my hand te neem
Een om my hand te neem
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Een Om My Hand Te Neem lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol at the top of the eye
3| symbol at the bottom of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid