song lyrics / Ge Korsten / Dit Moet Ware Liefde Wees lyrics  | FRen Français

Dit Moet Ware Liefde Wees lyrics

Performer Ge Korsten

Dit Moet Ware Liefde Wees song lyrics by Ge Korsten official

Dit Moet Ware Liefde Wees is a song in Afrikaans

Ek sien sy pak my klere reg sonder om te kla
Dit moet ware liefde wees
En sy stryk my vere reg ek weet wat ek moet dra
Dit moet ware liefde wees

Sy tel die laaste speelding op en pak dit in die kas
Dit moet ware liefde wees
En sommer uit die bloute sal sy sê ag hou my vas
Dit moet liefde wees

Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart van my, die hart van my
Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart, die hart van my

Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart van my, die hart van my
Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart, die hart van my

Sy knyp altyd ‘n tydjie af waar ons twee kan praat
Dit moet ware liefde wees
Sy swoeg en sweet en hou die pas al word dit ook al laat
Dit moet ware liefde wees

Sy laat my voel ek is die een waarom dit alles draai
Dit moet ware liefde wees
Ek weet sy kyk soms dwars deur my so sonder om te raai
Dit moet liefde wees

Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart van my, die hart van my
Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart, die hart van my

Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart van my, die hart van my
Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart, die hart van my

Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart van my, die hart van my
Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart, die hart van my

Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart van my, die hart van my
Hoor net hoe klop, klop, klop die hart van my
Die hart, die hart van my
Die hart, die hart van my
Die hart, die hart van my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dit Moet Ware Liefde Wees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol to the right of the cross
3| symbol at the bottom of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid