song lyrics / Ge Korsten / Die Hawekafee lyrics  | FRen Français

Die Hawekafee lyrics

Performer Ge Korsten

Die Hawekafee song lyrics by Ge Korsten official

Die Hawekafee is a song in Afrikaans

Onthou nog hoe die dag toe ons ontmoed
Die dag sal ek nooit vergeet
Die jare gaan so gou verby
Maar die herinnering bly

Ek draai my om en sien jou staan
En jy kyk my laggend aan

Toe ek jou daar sien in die hawekafee
Weet ek ons pas bymekaar
Ek vra jou toe uit by die hawekafee
Van toe af is ons twee 'n paar

Die wêreld draai ook sonder ons twee aan
Maar jy is alles vir my
Die jare kom en die jare gaan
Maar daar is een ding wat bly

Onthou jy nog die eerste keer?
Die nag vergeet ek nooit weer

Toe ek jou daar sien in die hawekafee
Weet ek ons pas bymekaar
Ek vra jou toe uit by die hawekafee
Van toe af is ons twee 'n paar

Toe ek jou daar sien in die hawekafee
Weet ek ons pas bymekaar
Ek vra jou toe uit by die hawekafee
Van toe af is ons twee ‘n paar
Van toe af is ons twee ‘n paar
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Hawekafee lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the thumbs up
2| symbol to the right of the television
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid