song lyrics / Ge Korsten / As Die Naweek Kom lyrics  | FRen Français

As Die Naweek Kom lyrics

Performer Ge Korsten

As Die Naweek Kom song lyrics by Ge Korsten official

As Die Naweek Kom is a song in Afrikaans

Maandag is altyd blou, mense wat bak en brou
Dinge loop als deurmekaar
Sal ek die week kan maak, sal dit ooit beter raak?
Kry ek die werk eendag klaar?

Ja nee dit lyk vir my net als deurmekaar
Maar die Vrydag lê net om die draai

As die naweek kom en die dae draai om
En die week lê soos sterre daar ver
Dan ry ons by nêrens verby
Dan stoot ons al die sorge op sy

As die wiele rol en my beker is vol
En ek deel elke oomblik met jou
Dan word die ure te kort en te min
Maar ek weet ons het iets wat vir altyd sal hou
Want die naweek is ek by jou

Ek het my les geleer ek moet my bes probeer
Om iets vir môre te spaar
Werk is ‘n lastigheid tog bring dit vastigheid
Vrydag is altyd nog daar

Ja nee dit lyk vir my net als deurmekaar
Maar die Vrydag lê net om die draai

As die naweek kom en die dae draai om
En die week lê soos sterre daar ver
Dan ry ons by nêrens verby
Dan stoot ons al die sorge op sy

As die wiele rol en my beker is vol
En ek deel elke oomblik met jou
Dan word die ure te kort en te min
Maar ek weet ons het iets wat vir altyd sal hou
Want die naweek net om die draai

By jou is alles net mooier, net beter, die beste
En ek weet jy’s altyd daar
Met jou ken ek net geen twyvel
Ek weet al my drome word waar

As die wiele rol en my beker is vol
En ek deel elke oomblik met jou
Dan word die ure te kort en te min
En ek weet ons het iets wat vir altyd sal hou
Dan word die naweek ‘n lewenspaadjie met jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Die Naweek Kom lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the target
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol to the right of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid