song lyrics / Ge Korsten / Annakie lyrics  | FRen Français

Annakie lyrics

Performer Ge Korsten

Annakie song lyrics by Ge Korsten official

Annakie is a song in Afrikaans

Annakie voortrekker noointjie
Annakie jy vul my hart
As die wind daar op die koppie
Speel met jou voorskoot en jou vraai bont somer rokkie

Annakie voortrekker noointjie
Vrolik leef jy dag na dag
Al my smart, verdriet en kommer
Verdwyn soos dou en en sonlig met jou blye laggie

Annakie simbool van skoonheid
Annakie nooi van my hart

Annakie voortrekker noointjie
Vrolik leef jy dag na dag
Al my smart, verdiet en kommer
Verdwyn soos dou en sonlig met jou blye laggie

Annakie simbool van skoonheid
Annakie nooi van my hart
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Annakie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the smiley
2| symbol to the right of the eye
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid