song lyrics / Carike Keuzenkamp / 'n Man Soos Al Die Manne Was Ek (Legio) lyrics  | FRen Français

'n Man Soos Al Die Manne Was Ek (Legio) lyrics

Performers Carike KeuzenkampFontainbleau Juniorkoor

'n Man Soos Al Die Manne Was Ek (Legio) song lyrics by Carike Keuzenkamp official

'n Man Soos Al Die Manne Was Ek (Legio) is a song in Afrikaans

'n Man soos al die manne was ek
Net baie baie sterker
Alleen met boeie kon hul my wen
Toe leer ek Jesus ken

Want eendag kom 'n man vir verby
Dit was Hy
My yster boeie word soos klei
En ek was waarlik vry

Hy maak van my 'n skoon ander mens
My groot ou ek word kleiner
Deur Jesus het my redding gekom
Nou is ek sterk in Hom

Want eendag kom 'n man vir verby
Dit was Hy
My yster boeie word soos klei
En ek was waarlik vry

Ek het gevra om by Hom te bly
Maar Hy sê nee gaan huis toe
Vertel jou mense jy is gered
Miskien leer hul ook sê

Want eendag kom 'n man vir verby
Dit was Hy
My yster boeie word soos klei
En ek was waarlik vry
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 'n Man Soos Al Die Manne Was Ek (Legio) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the clock
2| symbol at the top of the cross
3| symbol at the bottom of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid