song lyrics / Carike Keuzenkamp / Feëtjieland lyrics  | FRen Français

Feëtjieland lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Feëtjieland song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Feëtjieland is a song in Afrikaans

Hompie-kedompie sit op die wal
Hompie-kedompie het af geval
Die koning se ruiters, die koning se lier
Kon Hompie-kedompie se val nie keer

Die liewe tante sug, want sy woon in 'n skoen
Sy weet nie wat om te doen
Want sy het nie minder nie, as tien stuks kinders nie
En almal woon saam in 'n skoen

Dit is alles waar
Dit is alles daar
Want dis in feëtjieland waar alle kinders heerlik rond kan dwaal
En as hul hierdie storietjies kan hoor dan word hul weg gevoer
Weg na die wonderlikste, heerlikste plek
Daar ver in feëtjieland

Kleine Duimpie is nie te groot
Hy is die enigste van sy soort
Almal is jammer hy word nooit langer
Hy is skaars 'n vingerhoed hoog

Rooikappie buk om blomme te pluk
En ou Wolf neem sy kans nou waar
Toe Rooikappie roep kom die boswagter gou
En met nare ou Wolf was dit klaar

Dit is alles waar
Dit is alles daar
Want dis in feëtjieland waar alle kinders heerlik rond kan dwaal
En as hul hierdie storietjies kan hoor dan word hul weg gevoer
Weg na die wonderlikste, heerlikste plek
Daar ver in feëtjieland

Jan het eendag doorp toe geloop
Vir 'n hand vol boontjies, die koei verkoop
Hoog teen die rank het hy op geklim
Met 'n slim plan die reus oorwin

Sneeuwitjie fyn en sewe dwergies klein
En almal voel ewe tuis
Die hele dag lank werk hul diep in die myn
En Sneeuwitjie werk in die huis

Dit is alles waar
Dit is alles daar
Want dis in feëtjieland waar alle kinders heerlik rond kan dwaal
En as hul hierdie storietjies kan hoor dan word hul weg gevoer
Weg na die wonderlikste, heerlikste plek
Daar ver in feëtjieland
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Feëtjieland lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cross
2| symbol at the bottom of the target
3| symbol at the bottom of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid