song lyrics / Carike Keuzenkamp / Tel Jou Seeninge lyrics  | FRen Français

Tel Jou Seeninge lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Tel Jou Seeninge song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Tel Jou Seeninge is a song in Afrikaans

As die lewensstorme woedend om jou slaan
En jy gans ontmoedig vrees om te vergaan
Tel jou seëninge tel hul een vir een
En jy sal verbaas wees oor wat God verleen

Tel jou seëninge een vir een
Seëninge jou deur God gegee
Tel hul almal, kyk wat God verleen
En jy sal sal verbaas wees oor wat God jou gee

As jy ooit gebuk gaan onder sorg en pyn
As die kruis te swaar word en jou krag te klein
Tel jou seëninge dan vlug twyfel heen
En jy sien God's goedheid laat jou nooit alleen

Tel jou seëninge een vir een
Seëninge jou deur God gegee
Tel hul almal, kyk wat God verleen
En jy sal sal verbaas wees oor wat God jou gee

As jy let op ander met hul goud en eer
Dink dan God beloof jou nog oneindig meer
Tel jou seëninge weet dat prag en praal
Nooit die minste van die hemel kan behaal

Tel jou seëninge een vir een
Seëninge jou deur God gegee
Tel hul almal, kyk wat God verleen
En jy sal sal verbaas wees oor wat God jou gee

Laat dan al die styd, die kruis, die bange nood
Jou tog nie ontmoedig, God se trou is groot
Tel jou seëninge, engle staan jou by
Bied jou hulp en leiding na die ander sy

Tel jou seëninge een vir een
Seëninge jou deur God gegee
Tel hul almal, kyk wat God verleen
En jy sal sal verbaas wees oor wat God jou gee
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Tel Jou Seeninge lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the suitcase
2| symbol to the left of the television
3| symbol to the right of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid