song lyrics / Carike Keuzenkamp / Sy Kitaar En Die See lyrics  | FRen Français

Sy Kitaar En Die See lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Sy Kitaar En Die See song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Sy Kitaar En Die See is a song in Afrikaans

Jimmy Lourens was 'n seeman
En sy hart lê droef en leeg
Altwee vriende wat hom bystaan
Sy kitaar en die see

Jimmy had 'n skone noointjie
Maar sy het hom toe verlaat
Jimmy fluister Juanita
Waarom het jy my verlaat

Juanita was die noointjie
Maar vanaand is sy so ver
Jimmy sien haar deur 'n glimlag
Haar gesig in elke ster

Jimmy sing van Casablanca
Van kalvientjies langs die straat
Jimmy fluister Juanita
Waarom het jy my verlaat

Juanita was die noointjie
Maar vanaand is sy so ver
Jimmy sien haar deur 'n glimlag
Haar gesig in elke ster

Jimmy Lourens bly 'n seeman
En sy hart lê droef en leeg
Altwee vriende wat hom bystaan
Sy kitaar en die see

Sy kitaar en die see
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sy Kitaar En Die See lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the helmet
2| symbol to the left of the cloud
3| symbol at the top of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid