paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Sy Kitaar En Die See lyrics  | ENin English

Paroles de Sy Kitaar En Die See

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Sy Kitaar En Die See par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Sy Kitaar En Die See est une chanson en Afrikaans

Jimmy Lourens was 'n seeman
En sy hart lê droef en leeg
Altwee vriende wat hom bystaan
Sy kitaar en die see

Jimmy had 'n skone noointjie
Maar sy het hom toe verlaat
Jimmy fluister Juanita
Waarom het jy my verlaat

Juanita was die noointjie
Maar vanaand is sy so ver
Jimmy sien haar deur 'n glimlag
Haar gesig in elke ster

Jimmy sing van Casablanca
Van kalvientjies langs die straat
Jimmy fluister Juanita
Waarom het jy my verlaat

Juanita was die noointjie
Maar vanaand is sy so ver
Jimmy sien haar deur 'n glimlag
Haar gesig in elke ster

Jimmy Lourens bly 'n seeman
En sy hart lê droef en leeg
Altwee vriende wat hom bystaan
Sy kitaar en die see

Sy kitaar en die see
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Sy Kitaar En Die See

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du pouce en l'air
2| symbole en bas du nuage
3| symbole en haut du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid