paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Al Was Ek Nie Daar Nie lyrics  | ENin English

Paroles de Al Was Ek Nie Daar Nie

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Al Was Ek Nie Daar Nie par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Al Was Ek Nie Daar Nie est une chanson en Afrikaans

Al was ek nie daar nie ek weet dit is waar
Die krip en Maria met die kindjie by haar
Dis of ek die engel die boodskap hoor bring
Van Jesus se vrede wat harte laat sing

Die vreug van die herders het elkeen verbly
Wat kniel by die krip en verlossing verkry
Aan Hom al die eer in die Hemel daar bo
Op aarde Sy vrede vir almal wat glo

Al was ek nie daar nie ek weet dit is so
Die herders en wyses het dit eerste geglo
En deur al die jare bou Jesus sy kerk
Die Gees en die Woord kom geloof in ons wek

Die vreug van die herders het elkeen verbly
Wat kniel by die krip en verlossing verkry
Aan Hom al die eer in die Hemel daar bo
Op aarde Sy vrede vir almal wat glo
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Al Was Ek Nie Daar Nie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du casque
2| symbole à droite de la cible
3| symbole en haut de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid