paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Ek Verlang Nog Altyd lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Verlang Nog Altyd

Interprètes Carike KeuzenkampGiovanni De Vito

Paroles de la chanson Ek Verlang Nog Altyd par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Ek Verlang Nog Altyd est une chanson en Afrikaans

As die skemer nader en die laaste strale kwyn
Dan onthou ek altyd daardie dae van sonneskyn
Ons was so gelukkig, ag hoe kan ek dit vergeet
Ek verlang nog altyd na die tye saam met jou
Ek verlang nog altyd na die tye saam met jou

Saam het ons gewandel, in ons drome sonder smart
Met jou hand in myne en met liefde in jou hart
Ons was so gelukkig, ag hoe kan ek dit vergeet
Ek verlang nog altyd na die tye saam met jou
Ek verlang nog altyd na die tye saam met jou

Maar toe kom 'n ander en jy draai jou rug op my
Al ons liefdesdrome het verbrokkel in die wind
Ons was so gelukkig, ag hoe kan ek dit vergeet
Ek verlang nog altyd na die tye saam met jou
Ek verlang nog altyd na die tye saam met jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Verlang Nog Altyd

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du pouce en l'air
2| symbole en haut de la calculatrice
3| symbole à gauche de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid