song lyrics / Carike Keuzenkamp / Ek Verlang Nog Altyd lyrics  | FRen Français

Ek Verlang Nog Altyd lyrics

Performers Carike KeuzenkampGiovanni De Vito

Ek Verlang Nog Altyd song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Ek Verlang Nog Altyd is a song in Afrikaans

As die skemer nader en die laaste strale kwyn
Dan onthou ek altyd daardie dae van sonneskyn
Ons was so gelukkig, ag hoe kan ek dit vergeet
Ek verlang nog altyd na die tye saam met jou
Ek verlang nog altyd na die tye saam met jou

Saam het ons gewandel, in ons drome sonder smart
Met jou hand in myne en met liefde in jou hart
Ons was so gelukkig, ag hoe kan ek dit vergeet
Ek verlang nog altyd na die tye saam met jou
Ek verlang nog altyd na die tye saam met jou

Maar toe kom 'n ander en jy draai jou rug op my
Al ons liefdesdrome het verbrokkel in die wind
Ons was so gelukkig, ag hoe kan ek dit vergeet
Ek verlang nog altyd na die tye saam met jou
Ek verlang nog altyd na die tye saam met jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Verlang Nog Altyd lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the calculator
2| symbol at the top of the suitcase
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid