song lyrics / Carike Keuzenkamp / Vat Jou Goed En Trek Ferreira lyrics  | FRen Français

Vat Jou Goed En Trek Ferreira lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Vat Jou Goed En Trek Ferreira song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Vat Jou Goed En Trek Ferreira is a song in Afrikaans

Kyk ou Oompie Jan Ferreira loop en brom
Want van al die perdry is sy bene krom
En waar jy jou ookal sien kan jy glo hy't kwaad gedoen
Al die kinders drom daar saam en sing vir hom

Vat jou goed en trek, Ferreira
Jannie met die hopel been
Agter die bos is 'n klompie perde
Vat jou goed en trek

Swaar dra, al aan die een kant
Swaar dra, al aan die een kant
Swaar dra, al aan die een kant
Vat jou goed en trek

Maar die kinders van die dorp is bang vir hom
Want hy sê as hul alleen is gaan hy kom
En die tannies word so kwaad want met hom het hul geen raad
En hy kan homself so maklik goed vermom

Vat jou goed en trek, Ferreira
Jannie met die hopel been
Agter die bos is 'n klompie perde
Vat jou goed en trek

Swaar dra, al aan die een kant
Swaar dra, al aan die een kant
Swaar dra, al aan die een kant
Vat jou goed en trek

By die kerk bazaar het hy al mok gemaak
Al die perde van die spiders losgemaak
En toe al die mans laat spat ken sy self die hasepad
Want hy weet daar's dinge vir hom warm raak

Al die boere hou toe raad en voel soos een
Hierdie vabond moet nou gaan met sy krom been
Wie nie hoor nie moet maar voel gooi hom uit met pet en stoel
Op sy perd vertrek hy met 'n laaste kreun

Vat jou goed en trek, Ferreira
Jannie met die hopel been
Agter die bos is 'n klompie perde
Vat jou goed en trek

Swaar dra, al aan die een kant
Swaar dra, al aan die een kant
Swaar dra, al aan die een kant
Vat jou goed en trek
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vat Jou Goed En Trek Ferreira lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the television
2| symbol at the top of the clock
3| symbol at the top of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid