song lyrics / Carike Keuzenkamp / Al Was Ek Nie Daar Nie lyrics  | FRen Français

Al Was Ek Nie Daar Nie lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Al Was Ek Nie Daar Nie song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Al Was Ek Nie Daar Nie is a song in Afrikaans

Al was ek nie daar nie ek weet dit is waar
Die krip en Maria met die kindjie by haar
Dis of ek die engel die boodskap hoor bring
Van Jesus se vrede wat harte laat sing

Die vreug van die herders het elkeen verbly
Wat kniel by die krip en verlossing verkry
Aan Hom al die eer in die Hemel daar bo
Op aarde Sy vrede vir almal wat glo

Al was ek nie daar nie ek weet dit is so
Die herders en wyses het dit eerste geglo
En deur al die jare bou Jesus sy kerk
Die Gees en die Woord kom geloof in ons wek

Die vreug van die herders het elkeen verbly
Wat kniel by die krip en verlossing verkry
Aan Hom al die eer in die Hemel daar bo
Op aarde Sy vrede vir almal wat glo
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Al Was Ek Nie Daar Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the smiley
2| symbol to the right of the cloud
3| symbol to the right of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid