paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / 'n Man Soos Al Die Manne Was Ek (Legio) lyrics  | ENin English

Paroles de 'n Man Soos Al Die Manne Was Ek (Legio)

Interprètes Carike KeuzenkampFontainbleau Juniorkoor

Paroles de la chanson 'n Man Soos Al Die Manne Was Ek (Legio) par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

'n Man Soos Al Die Manne Was Ek (Legio) est une chanson en Afrikaans

'n Man soos al die manne was ek
Net baie baie sterker
Alleen met boeie kon hul my wen
Toe leer ek Jesus ken

Want eendag kom 'n man vir verby
Dit was Hy
My yster boeie word soos klei
En ek was waarlik vry

Hy maak van my 'n skoon ander mens
My groot ou ek word kleiner
Deur Jesus het my redding gekom
Nou is ek sterk in Hom

Want eendag kom 'n man vir verby
Dit was Hy
My yster boeie word soos klei
En ek was waarlik vry

Ek het gevra om by Hom te bly
Maar Hy sê nee gaan huis toe
Vertel jou mense jy is gered
Miskien leer hul ook sê

Want eendag kom 'n man vir verby
Dit was Hy
My yster boeie word soos klei
En ek was waarlik vry
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de 'n Man Soos Al Die Manne Was Ek (Legio)

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la calculatrice
2| symbole en haut du cadenas
3| symbole à droite de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid