song lyrics / Carike Keuzenkamp / Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande? lyrics  | FRen Français

Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande? lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande? song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande? is a song in Afrikaans

(Waarom is 'n hoender sonder tande)
(Waarom soveel sout in die blou see)
(Waarom het rooi kersies ook nog pitte in)
(Waarom is daar blare aan 'n boom)

Elke ding het tog sy plek, soos jou kop bo-op jou nek
En die ure in 'n dag, soos padtekens in die nag
Soos die groen van al die gras, soos die venster in sy glas
Soos die golwe in die see, word die smurfies jou gegee

(In wintertyd is ys bo-op die water)
(En waarom wil my hondjie nie gesels)
(Waarom word 'n lang persoon nooit korter)
(En kruip ons baba eers voordat hy loop)

Elke ding het tog sy plek, soos jou kop bo-op jou nek
En die ure in 'n dag, soos padtekens in die nag
Soos die groen van al die gras, soos die venster in sy glas
Soos die golwe in die see, word die smurfies jou gegee

Elke ding het tog sy plek, soos jou kop bo-op jou nek
En die ure in 'n dag, soos padtekens in die nag
Soos die groen van al die gras, soos die venster in sy glas
Soos die golwe in die see, word die smurfies jou gegee

Elke ding het tog sy plek, soos jou kop bo-op jou nek
En die ure in 'n dag, soos padtekens in die nag
Soos die groen van al die gras, soos die venster in sy glas
Soos die golwe in die see, word die smurfies jou gegee
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande? lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the star
2| symbol to the right of the target
3| symbol at the bottom of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid