paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande? lyrics  | ENin English

Paroles de Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande?

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande? par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande? est une chanson en Afrikaans

(Waarom is 'n hoender sonder tande)
(Waarom soveel sout in die blou see)
(Waarom het rooi kersies ook nog pitte in)
(Waarom is daar blare aan 'n boom)

Elke ding het tog sy plek, soos jou kop bo-op jou nek
En die ure in 'n dag, soos padtekens in die nag
Soos die groen van al die gras, soos die venster in sy glas
Soos die golwe in die see, word die smurfies jou gegee

(In wintertyd is ys bo-op die water)
(En waarom wil my hondjie nie gesels)
(Waarom word 'n lang persoon nooit korter)
(En kruip ons baba eers voordat hy loop)

Elke ding het tog sy plek, soos jou kop bo-op jou nek
En die ure in 'n dag, soos padtekens in die nag
Soos die groen van al die gras, soos die venster in sy glas
Soos die golwe in die see, word die smurfies jou gegee

Elke ding het tog sy plek, soos jou kop bo-op jou nek
En die ure in 'n dag, soos padtekens in die nag
Soos die groen van al die gras, soos die venster in sy glas
Soos die golwe in die see, word die smurfies jou gegee

Elke ding het tog sy plek, soos jou kop bo-op jou nek
En die ure in 'n dag, soos padtekens in die nag
Soos die groen van al die gras, soos die venster in sy glas
Soos die golwe in die see, word die smurfies jou gegee
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Waarom Is 'n Hoender Sonder Tande?

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'étoile
2| symbole en haut de la maison
3| symbole à gauche de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid