song lyrics / Carike Keuzenkamp / Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn lyrics  | FRen Français

Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn lyrics

Performers Carike KeuzenkampFontainbleau Juniorkoor

Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn is a song in Afrikaans

Vir al wat lewe sorg die Heer, vir almal groot en klein
Hy gee vir ons die son se lig, die sterretjies laat Hy skyn
Hy's by jou, Hy's by my, met liefde sorg die Heer

Hy laat die sterre skyn
Hy laat die branders rol
Hy laat die wolke sweef en Hy maak my en so maak Hy jou
Maar waarom ek Hom liefhet, hy het vir my gesterf
Die Heer wat als gemaak het, het aan die kruis gesterf

Hy laat die sterre skyn
Hy laat die branders rol
Hy laat die wolke sweef en Hy maak my en so maak Hy jou
Maar waarom ek Hom liefhet, Hy het vir my gesterf
Die Heer wat als gemaak het, het aan die kruis gesterf
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the star
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid