paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn lyrics  | ENin English

Paroles de Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn

Interprètes Carike KeuzenkampFontainbleau Juniorkoor

Paroles de la chanson Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn est une chanson en Afrikaans

Vir al wat lewe sorg die Heer, vir almal groot en klein
Hy gee vir ons die son se lig, die sterretjies laat Hy skyn
Hy's by jou, Hy's by my, met liefde sorg die Heer

Hy laat die sterre skyn
Hy laat die branders rol
Hy laat die wolke sweef en Hy maak my en so maak Hy jou
Maar waarom ek Hom liefhet, hy het vir my gesterf
Die Heer wat als gemaak het, het aan die kruis gesterf

Hy laat die sterre skyn
Hy laat die branders rol
Hy laat die wolke sweef en Hy maak my en so maak Hy jou
Maar waarom ek Hom liefhet, Hy het vir my gesterf
Die Heer wat als gemaak het, het aan die kruis gesterf
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Vir Al Wat Lewe, Sorg Die Heer. - Hy Laat Die Sterre Skyn

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la valise
2| symbole à gauche du coeur
3| symbole à gauche du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid