song lyrics / Carike Keuzenkamp / Seisoene Van Die Lewe lyrics  | FRen Français

Seisoene Van Die Lewe lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Seisoene Van Die Lewe song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Seisoene Van Die Lewe is a song in Afrikaans

Jy weet mos voor die winter skielik weg raak
As die son se strale lente wakker maak
‘n Bloeisel aan ‘n boom iewers skuil ‘n droom
En hoop wat alles sin gee soos dit hoort

Ons hou vas aan ‘n oomblik of dalk net aan ‘n woord
‘n Einde is die teken ons kan nuut begin

Ek onthou (Ek onthou)
Toe en nou (Toe en nou)
Die seisoene van die lewe
‘n Ontmoeting, ‘n glimlag en ‘n traan

Ek onthou (Ek onthou)
Toe en nou (Toe en nou)
Seisoene van die lewe
En die hoop wat alle storms kon deurstaan

Jou eerste, mooiste liefde jou aller laaste groet
‘n Oomblik wat jou by bly verryk jou vir goed

‘n Tortel kor die dagbreek vrolik nader
‘n Swaeltjie sweef sierlik deur die lug
Seisoene kom en gaan dit kan ons verstaan
Maar wie kan van die pyn van afskyd vlug?

Ons hou vas aan ‘n oomblik of dalk net aan ‘n woord
‘n Einde is die teken ons kan nuut begin

Ek onthou (Ek onthou)
Toe en nou (Toe en nou)
Die seisoene van die lewe
‘n Ontmoeting, ‘n glimlag en ‘n traan

Ek onthou (Ek onthou)
Toe en nou (Toe en nou)
Seisoene van die lewe
En die hoop wat alle storms kon deurstaan

Jou eerste, mooiste liefde jou aller laaste groet
‘n Oomblik wat jou by bly veryk jou vir goed

(Ek onthou, ek onthou)
(Toe en nou, toe en nou)
(Die seisoene van die lewe)

(Ek onthou, ek onthou)
(Toe en nou, toe en nou)

Ek onthou (Ek onthou)
Toe en nou (Toe en nou)
Die seisoene van die lewe
‘n Ontmoeting, ‘n glimlag en ‘n traan

Ek onthou (Ek onthou)
Toe en nou (Toe en nou)
Seisoene van die lewe
En die hoop wat alle storms kon deurstaan

Jou eerste, mooiste liefde jou aller laaste groet
‘n Oomblik wat jou by bly veryk jou vir goed
‘n Oomblik wat jou by bly veryk jou vir goed

(Ek onthou, toe en nou)
(Ek onthou, toe en nou)
(Ek onthou, toe en nou)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Seisoene Van Die Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol to the right of the trash
3| symbol to the left of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid