paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Seisoene Van Die Lewe lyrics  | ENin English

Paroles de Seisoene Van Die Lewe

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Seisoene Van Die Lewe par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Seisoene Van Die Lewe est une chanson en Afrikaans

Jy weet mos voor die winter skielik weg raak
As die son se strale lente wakker maak
‘n Bloeisel aan ‘n boom iewers skuil ‘n droom
En hoop wat alles sin gee soos dit hoort

Ons hou vas aan ‘n oomblik of dalk net aan ‘n woord
‘n Einde is die teken ons kan nuut begin

Ek onthou (Ek onthou)
Toe en nou (Toe en nou)
Die seisoene van die lewe
‘n Ontmoeting, ‘n glimlag en ‘n traan

Ek onthou (Ek onthou)
Toe en nou (Toe en nou)
Seisoene van die lewe
En die hoop wat alle storms kon deurstaan

Jou eerste, mooiste liefde jou aller laaste groet
‘n Oomblik wat jou by bly verryk jou vir goed

‘n Tortel kor die dagbreek vrolik nader
‘n Swaeltjie sweef sierlik deur die lug
Seisoene kom en gaan dit kan ons verstaan
Maar wie kan van die pyn van afskyd vlug?

Ons hou vas aan ‘n oomblik of dalk net aan ‘n woord
‘n Einde is die teken ons kan nuut begin

Ek onthou (Ek onthou)
Toe en nou (Toe en nou)
Die seisoene van die lewe
‘n Ontmoeting, ‘n glimlag en ‘n traan

Ek onthou (Ek onthou)
Toe en nou (Toe en nou)
Seisoene van die lewe
En die hoop wat alle storms kon deurstaan

Jou eerste, mooiste liefde jou aller laaste groet
‘n Oomblik wat jou by bly veryk jou vir goed

(Ek onthou, ek onthou)
(Toe en nou, toe en nou)
(Die seisoene van die lewe)

(Ek onthou, ek onthou)
(Toe en nou, toe en nou)

Ek onthou (Ek onthou)
Toe en nou (Toe en nou)
Die seisoene van die lewe
‘n Ontmoeting, ‘n glimlag en ‘n traan

Ek onthou (Ek onthou)
Toe en nou (Toe en nou)
Seisoene van die lewe
En die hoop wat alle storms kon deurstaan

Jou eerste, mooiste liefde jou aller laaste groet
‘n Oomblik wat jou by bly veryk jou vir goed
‘n Oomblik wat jou by bly veryk jou vir goed

(Ek onthou, toe en nou)
(Ek onthou, toe en nou)
(Ek onthou, toe en nou)
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Seisoene Van Die Lewe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la calculatrice
2| symbole à droite du coeur
3| symbole en bas de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid