song lyrics / Carike Keuzenkamp / Jy's My Lewe Nou lyrics  | FRen Français

Jy's My Lewe Nou lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Jy's My Lewe Nou song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Jy's My Lewe Nou is a song in Afrikaans

Ek gee jou ‘n laaste druk op die platform na die trein
En my hart sink soos ‘n klip toe die trein om die draai verdwyn
Onthou jy nog die keer toe ons lewens paaie kruis?
Hoe my hart net meer en meer vir jou klop met elke bruis

Jy’s my lewe nou, jy’s my liefde kom wat wou
Ja my hart boem boem vir jou, dis ‘n liefde die wat hou

Dis vreemd so sonder jou maar ek weet dis net vir nou
Oor ‘n week al was jy terug van jou werksreis deur die lug

Jy’s my lewe nou, jy’s my liefde kom wat wou
Ja my hart boem boem vir jou, dis ‘n liefde die wat hou
Jy’s my lewe nou, jy’s my liefde kom wat wou
Ja my hart boem boem vir jou, dis ‘n liefde die wat hou

Kan nie wag om jou weer te sien en my arms om jou te gooi
Want my hart klop net vir jou, met jou is my hemel blou

Jy’s my lewe nou, jy’s my liefde kom wat wou
Ja my hart boem boem vir jou, dis ‘n liefde die wat hou
Jy’s my lewe nou, jy’s my liefde kom wat wou
Ja my hart boem boem vir jou, dis ‘n liefde die wat hou
Ja my hart boem boem vir jou, dis ‘n liefde die wat hou
Ja my hart boem boem vir jou, dis ‘n liefde die wat hou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jy's My Lewe Nou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the calculator
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol to the right of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid